30
ml botter
30
ml koekmeel
10
ml gegeurde seesout
knippie
rooipeper
5
ml droë mosterd
375
ml karringmelk
250
g ham, of weense worsies in dun repies
250
ml cheddar kaas, grof gerasper
30
ml fyn gekapte pietersielie
3
eiers, geklits
pasteideeg
Bak die pasteideeg 10
minute sonder vulsel by 220 C. Verhit die oond tot 180 C. Meng die botter,
meel, sout, rooipeper en mosterd oor lae hitte. Roer die karringmelk by en meng
glad. Roer en kook 2 minute, verwyder van die hitte. Laat effens afkoel. Roer
die ander bestanddele by. Skep die vulsel in die vooraf gebakte pasteikors. Bak
45 minute tot mooi bruin en pofferig.