3
dik snye brood gekrummel
500ml
melk
25ml
botter
375ml
gerasperde Cheddarkaas
1
blikkie Weense worsies, in stukkies gesny
1
pakkie spekvleis, in stukkies gesny
2
groot uie, fyn gekap
4
eiers geklits
1 teelepel
gemengde kruie
knippie
sout
knippie
rooi peper
20ml
mosterdpoeier
1
blikkie geroomde sampioene (opsioneel)