2
blikkies sardientjies
113g
gerasperde beleƫ Cheddarkaas
5ml
gekapte pietersielie
170g
graanvlokkies
3
eiers, liggies geklits in 37.5ml melk
12.5ml
suurlemoensap
sout
en peper na smaak
brostertdeeg
5ml
gekapte ui
Voorverhit
die oond tot 200C. Maak die sardientjies fyn en voeg res van bestanddele by
.Skep mengsel in ‘n uitgevoerde tertpan. Bedek met uitgerolde brostert deeg.
Bak vir 15 minute en verminder dan die hitte na 180C. Bak vir nog 15 minute.